Tingi woon by sy ouma.
Tingi vivis kun sia avino.
Hy het saam met haar die koeie opgepas.
Li gardis la bovojn kun ŝi.
Eendag het soldate gekom.
Iun tagon la soldatoj venis.
Hulle het die koeie weggevat.
Ili forprenis la bovojn.
Tingi en sy ouma het weggehardloop en gaan wegkruip.
Tingi kaj lia avino forkuris kaj kaŝis sin.
Hulle het in die bosse weggekruip tot na donker.
Ili kaŝis sin en la arbaro.
Toe het die soldate teruggekom.
Tiam la soldatoj revenis.
Ouma het gou vir Tingi onder die blare weggesteek.
Avino kaŝis Tingi sub la folioj.
Een van die soldate het reg op hom getrap, maar hy het doodstil gebly.
Unu el la soldatoj paŝis ĝuste sur li, sed li restis silenta.
Toe dit veilig was, het Tingi en sy Ouma uitgekom.
Kiam ĉio sendanĝeris denove, Tingi kaj lia avino elvenis.
Hulle het baie saggies huis toe gesluip.
Ili ŝtelpaŝis hejmen silente.