Reiri al la rakontolisto
My dorpie het baie probleme gehad. Ons het in ‘n lang ry gestaan om van een kraan af water te kry.
Mia vilaĝo havis multajn problemojn. Ni viciĝis longe por akiri akvon de unu krano.
Ons het gewag vir kos wat deur ander mense geskenk word.
Ni atendis manĝaĵon donacitan de aliuloj.
Ons het vroeg reeds ons huise gesluit teen diewe.
Ni ŝlosis frue la domojn pro ŝtelistoj.
‘n Klomp kinders het die skool vroeg verlaat.
Multaj infanoj forlasis la lernejon.
Jong meisies het as huishulpe in ander dorpies gewerk.
Junaj knabinoj laboris kiel servistinoj en aliaj vilaĝoj.
Jong seuns het in die dorpie rondgeloop terwyl ander op plase gaan werk het.
Junaj knaboj vagis tra la vilaĝo, dum aliuloj laboris en la bienoj de homoj.
Wanneer die wind gewaai het, het afvalpapier aan die bome en heinings gehang.
Kiam la vento blovis, forĵetitaj paperpecoj pendiĝis sur la arboj kaj la bariloj.
Mense is deur glasstukke wat onverskillig neergegooi is, gesny.
Homoj tranĉis sin per rompitaj vitropecoj, kiujn aliuloj ĵetis senatente.
Eendag het die kraan leeggeloop en ons houers was leeg.
Tiam, unu tagon, la krano sekiĝis kaj niaj akvujoj malpleniĝis.
My pa het van huis tot huis geloop om mense na ‘n dorpsvergadering uit te nooi.
Mia patro marŝis de unu domo al alia kaj petis homojn ĉeesti vilaĝan kunvenon.
Die mense het onder ‘n groot boom bymekaargekom en geluister.
Homoj kunvenis sub granda arbo kaj aŭskultis.
My pa het opgestaan en gesê: “Ons moet saamwerk om ons probleme op te los.”
Mia patro ekstaris kaj diris, “Ni devas kunlabori por solvi niajn problemojn.”
Die agtjarige Juma het op ‘n boomstomp gesit en geskree: “Ek kan help om op te ruim.”
Okjara Juma, kiu sidis sur trunko de arbo, ekkriis, “Mi povas helpi purigi.”
‘n Vrou het gesê: “Die vrouens kan my help om groente te kweek vir kos.”
Unu virino diris, “La virinoj povas aliĝi kun mi por kreskigi manĝaĵon.”
‘n Ander man het opgestaan en gesê: “Die mans kan ‘n put grawe.”
Alia viro stariĝis kaj diris, “La viroj fosos puton.”
Ons almal het saam geskree: “Ons moet ons lewens verander.” Van daardie dag af het ons almal saamgewerk om ons probleme op te los.
Ni ĉiuj ekkriis unuvoĉe, “Ni devas ŝanĝi niajn vivojn.” Ekde tiam, ni kunlaboris por solvi niajn problemojn.
Verkita de: Ursula Nafula
Ilustrita de: Vusi Malindi
Tradukita de: Willemien Wannberg
Laŭtlegita de: Willemien Wannberg