Sy skoffel was te kort.
Lia rastro estis tro mallonga.
Sy deuropening was te laag.
Lia pordaperturo estis tro malalta.
Sy bed was te kort.
Lia lito estis tro mallonga.
Sy fiets was te laag.
Lia biciklo estis tro malgranda.
Hierdie man was te lank!
Tiu ĉi homo estis tro alta!
Hy het ‘n baie lang skoffelsteel gemaak.
Li faris tre longan tenilon por sia rastro.
Hy het baie hoë deurrame gemaak.
Li faris tre altan pordaperturon.
Hy het ‘n baie lang bed gemaak.
Li faris tre longan liton.
Hy het ‘n baie hoë fiets gekoop.
Li aĉetis tre altan biciklon.
Hy het op ‘n baie hoë stoel gesit. Hy het met ‘n baie lang vurk geëet.
Li sidis sur tre alta seĝo. Li manĝis per tre longa forko.
Hy het sy huis agtergelaat en in ‘n groot woud gaan woon. Hy het lank gelewe.
Li forlasis sian domon kaj translokiĝis al granda arbaro. Li loĝis tie dum multaj jaroj.